Sneeuberg Crawl

Die 1ste Saterdag van elke Desember moet die"Sneeuberg Crawl" op elke bergfietsryer se kalender aangeteken word. Almal, oud en jonk, vriende en familie is welkom om deel te neem aan diè pretdag!
Die roete bied asemrowende Karoo - skoonheid nl. uitgestrekte vlaktes, hoë bergspitse, waterstroompies en indrukwekkende rotsformasies. Dierelewe soos springbokke, koedoes en verskeie ander dierespesies is 'n algemene gesig tydens die roete. Voëllewe is ook indrukwekkend.

Aan elke bergfietsryer - kom neem deel aan hierdie besondere bergfietsrit deur die historiese Sneeuberge.

The "Sneeuberg Crawl" should be marked on the calender of every mountainbike rider.
All cyclists, old and young, friends and families are most welcome to participate in this fun race.
The route offers breathtaking Karoo - beauty, wide plains, high mountain peaks, mountain streams and impressive rock formations. Various animal species maybe seen en route, eg. springbuck, kudus, and various smaller species. Birdlife is also abundant.

To all mountainbike riders - come and enjoy this wonderful mountainbike ride through the historical Sneeuberg mountains.

 

Borg

Articles

Advertiser 2013
  Advertiser 2012
 Advertiser 2013
 Burger 2010